<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>76</tempo>
<time_sig>4/4 S012</time_sig>
<lyrics>[P1]
.        C F C Gsus     C  F  C  Gsus
   Intro Eerste twee lyne van vers

[V1]
.C   F        C              Gsus
 Je sus die sterkte leeu van Juda
.C   F      C          Gsus
 Je sus die vlekkelose lam
.Am  F   C                   G
 Je sus oorwinnaar oor die dood
.Am  F                  G
 Je sus U is oneindig groot

[C1]
.           C              Am          F               G
   U's vir ewig , U's vir altyd en ek weet U's ook vir my
.           C               Am               F               G
   Word verheerlik word verhoog deur al die lof wat juig in my
.         C              Am             F            G
   Kom verander , kom vernuwe weer die passie binne my
.       Dm            Gsus         C
   Je - sus dit gaan alles net oor U

[V2]
.C   F        C              Gsus
 Je sus die sterkte leeu van Juda
.C   F      C          Gsus
 Je sus die vlekkelose lam
.Am  F   C                   G
 Je sus oorwinnaar oor die dood
.Am  F                  G
 Je sus U is oneindig groot

[C2]
.           C              Am          F               G
   U's vir ewig , U's vir altyd en ek weet U's ook vir my
.           C               Am               F               G
   Word verheerlik word verhoog deur al die lof wat juig in my
.         C              Am             F            G
   Kom verander , kom vernuwe weer die passie binne my
.       Dm            Gsus         C
   Je - sus dit gaan alles net oor U

[B1]
.  C     F / C     G / C     F / C     G
   Je - sus, Je - sus, Je - sus, Je - sus,
.  Am    F   C     G
   Je - sus, Je - sus,
.  Am   F        F         G
   Je - sus U is oneindig groot

[C3]
.           C              Am          F               G
   U's vir ewig , U's vir altyd en ek weet U's ook vir my
.           C               Am               F               G
   Word verheerlik word verhoog deur al die lof wat juig in my
.         C              Am             F            G
   Kom verander , kom vernuwe weer die passie binne my
.       Dm            Gsus         F
   Je - sus dit gaan alles net oor U
.           Gsus          F
   dit gaan alles net oor U
.           Gsus          C
   dit gaan alles net oor U</lyrics>
<title>Leeu van Juda</title>
<key>C</key>
</song>